A, is die eerste letter van die Latynse alfabet en kan ook na een van die volgende onderwerpe verwys:
In die SI-stelsel is "A" die internasionale simbool vir oppervlakte.
Ampére kan afgekort word deur die letter "A" te gebruik.
Dit is ’n dubbelsinnigheidsbladsy dié: ’n lys van artikels wat met dieselfde titel verbind word. As ’n interne skakel u hierheen gelei het, kan u gerus daardie skakel verander sodat dit direk na die gewenste artikel wys.